Administrasie Teken Aan
Pad Aanwysings

GPS Koordinate

S: 25° 28' 15,5" (Decimal: -25.470972)
E: 28° 25' 09,2" (Decimal:  28.419222)

Pad Aanwysings

VANAF JOHANNESBURG / PRETORIA (Tshwane)

  • Ry met N1 rigting Noord. Neem Zambesi afrit
  • Draai regs in Zambesirylaan rigting Cullinan
  • Draai links by tweede robot
  • Dit is die KwaMashlanga pad (Molotopad of Roodeplaatdampad)
  • Ry presies 26km en draai links op Hammanskraal grondpad
  • Ry 10km op grondpad, draai links by Saam vir Jesus bord
  • Volg Saam Vir Jesus-pyle vir 3km tot by kampterrein

VANAF PIETERSBURG (Pholokwane)

  • Ry N1 Suid
  • Neem Hammanskraal afrit
  • Draai links op grondpad (rigting Boekenhoutskloof)
  • Ry 16km op grondpad (gaan deru 2 valhekke)
  • Draai regs by Saam vir Jesus bord bord
  • Volg Saam vir Jesus bord-pyle vir 3km tot by kampterrein

VANAF WITBANK (Emalahleni)

  • Ry met N4, klim oor op N1 rigting Noord. Neem Zambesi afrit
  • Draai regs in Zambesirylaan rigting Cullinan
  • Draai links by tweede robot
  • Dit is die KwaMashlanga pad (Molotopad of Roodeplaatdampad)
  • Ry presies 26km en draai links op Hammanskraal grondpad
  • Ry 10km op grondpad, draai links by Saam vir Jesus bord
  • Volg Saam Vir Jesus-pyle vir 3km tot by kampterrein

VANAF Rustenburg (Bafokeng)

  • Neem Rustenburg snelweg tot in N1, ry rigting suid
  • Neem Zambesi afrit
  • Draai regs in Zambesirylaan rigting Cullinan
  • Draai links by tweede robot
  • Dit is die KwaMashlanga pad (Molotopad of Roodeplaatdampad)
  • Ry presies 26km en draai links op Hammanskraal grondpad
  • Ry 10km op grondpad, draai links by Saam vir Jesus bord
  • Volg Saam Vir Jesus-pyle vir 3km tot by kampterrein
  •     OF
  • Neem Rustenburg snelweg tot in N1
  • Ry rigting Noord
  • Neem Walmanstal afrit
  • Draai regs, word grondpad tot by T-aansluiting (+- 17 km)
  • Na 1,5 km draai weer regs by Saam Vir Jesus bord
  • Volg Saam Vir Jesus-pyle vir 3km tot by kampterrein

RY VERSIGTIG OP GRONDPAD, BAIE SKERP DRAAIE!

Google Padkaart

View Larger Map
Trou Fotos

Blog Jou Gedagtes

Hulp Fonds