|
|||||||
|
|||||||
|
|||||||
| Kamp Program
WAT KAN JUL VAN DIE NAWEEK VERWAG?
Mense trek soms hul neuse op en wonder wat maak julle op 'n huwelikskamp? Is daar dan fout met jul huwelik??
Nee! Nie noodwendig nie.
Dit is juis julle wat besef dat net soos mens 'n motor moet diens en instand hou, is dit nodig om ter verryking in jou huwelik te bele.
Julle gaan bedien word deur gewone mense wat ook kan foute maak, daarom vertrou ons op Jesus Christus
se liefde en genade om jou die naweek aan te raak.
Deur die Heilige Gees word 'n veilige hawe van vertroue geskep om deur liefde bedien te word en God se onvoorwaardelike Vaderliefde te ervaar.
Sien uit daarna om jul te ontmoet!
Seeninge
Program
Saterdag oggend 07:00h Sondag oggend 07:30h |
|
||||||
|
|
|||||||