Administrasie Teken Aan
Kamp Informasie

Kamp Kostes

R800 per paar. Dit sluit in:
  • Akkommodasie en vyf (5) etes
  • Eie kamer met dubbelbed en badkamer
  • Lesings en vele meer

Bring asb eie beddegoed vir dubbelbed

Let ASB Daarop: Na n kamp geboek is, sal daar n kanselasie fooi van 30% toegepas word as dit meer as 7 dae voor die kamp gekanseleer word.
As dit binne 7 dae gekanseleer word, sal die hele bedrag ongelukkig weerhou moet word

Opkomende Kamp Datums

x

Kamp Bespreking

Kamp Datum
Mnr naam en van
Mev/Mej naam en van
Kontak Nommer
Bewys van Betaling (PDF Dokument)
Epos Adres


Wag asb so 30 sekondes vir bespreking om te voltooi
sodra u op die knoppie gedruk het
(druk asb weer op die knoppie na 30 sekondes as u nie n "bevestiging van bespreking" boodskap ontvang het nie)

Datum Plek beskikibaar Kamp begin tyd Kamp einde
09-11 Maart 2012 3 paartjies Vrydag aand 19:00 Sondag Middag 14:00
20-22 April 2012 6 paartjies Vrydag aand 19:00 Sondag Middag 14:00
11-13 Mei 2012 7 paartjies Vrydag aand 19:00 Sondag Middag 14:00
08-10 Junie 2012 7 paartjies Vrydag aand 19:00 Sondag Middag 14:00
27-29 Julie 2012 7 paartjies Vrydag aand 19:00 Sondag Middag 14:00
24-26 Augustus 2012 7 paartjies Vrydag aand 19:00 Sondag Middag 14:00
14-16 September 2012 7 paartjies Vrydag aand 19:00 Sondag Middag 14:00
19-21 Oktober 2012 7 paartjies Vrydag aand 19:00 Sondag Middag 14:00
02-04 November 2012 7 paartjies Vrydag aand 19:00 Sondag Middag 14:00
Kontak Ons vir meer inligting

Bank Besonderhere

Bank Krediteer Tak Nommer Rekening Nommer Rekening Tipe
ABSA Saam Vir Jesus 632005 4064635550 Tjek
Trou Fotos


Blog Jou Gedagtes


Hulp Fonds