|
Saam vir Jesus het 'n hulpfonds gestig, om mense wat deur moeilike tye gaan, by te staan.
Elke saak word op meriete gehanteer en word eers deur die SVJ-raad geëvalueer en goedgekeur.
Huidiglik help ons 'n paartjie wie se 12 jarige dogter HIV positief is.
*Melissa*(skuilnaam) was 18 maande oud toe sy siek begin word het. Na vele toetse het hul
uitgevind sy is anemies en moes gaan vir 'n bloedoortapping. Sy is dadelik opgeneem in 'n
Staatshospitaal waar sy die bloedoortapping gekry het.
Na die bloedoortapping was sy konstant siek, maar hul kon eers na vyf jaar agterkom dat
sy as gevolg daarvan HIV opgedoen het.
Sy is alreeds vir 6 jaar op anti-retrovirale medikasie. Die medikasie veroorsaak vele
newe-effekte, onder andere swak geheue, wat haar akademie affekteer.
Hierdie fonds wil graag vir Melissa, finansiële hulp vir mediese Osoon behandeling bied.
Hierdie behandeling , is die enigste behandeling wat blywende, genesende resultate het op
HIV pasiënte.
Enige donasies word hoogs gewaardeer en kan in onderstaande hulpfonds bankrekening inbetaal
word.
Vir meer inligting kontak ons gerus.
Seëninge
Alfons en Gilda.
Saam vir Jesus Huweliksbediening
|